
NG Kerk Hazyview nooi jou na Familiefees
--:--
Die NG Kerk in Hazyview hou 17 Mei 'n groot Familiefees om hul 50ste bestaansjaar te vier. Ds. Ingrid Joubert vertel watter gesinsvermaak jy kan verwag.