KOPSKUIF – Petronel Fourie gesels oor Weet: ’n Afrikaanse aanlyn ensiklopedie vir leerders

Loading player...
In hierdie episode van Kopskuif gesels ons met Petronel Fourie, projekbestuurder van Weet – ’n Afrikaanse aanlyn ensiklopedie en e-naslaangids vir leerders. Weet bied betroubare, kurrikulumgerigte inhoud wat leerders help met navorsing en skooltake in hul moedertaal. Kom hoor hoe hierdie platform toegang tot kennis verbeter, en hoe hul nuwe mobiele toepassing dit nóg makliker maak om inligting byderhand te hê.
3 May 2025 Afrikaans South Africa Education · Christianity

Other recent episodes

Kom luister hoe Brandon Erasmus, voorsitter van die ATKV-tak Victoria-Wes, en Chareldine van der Merwe, projekbestuurder

Kom luister op 25 Julie op Kopskuif hoe Brandon Erasmus, voorsitter van die ATKV-tak Victoria-Wes, en Chareldine van der Merwe, projekbestuurder van die Vriende van Afrikaans (VVA), gesels. As onderwyser, gemeenskapsleier en voorsitter van die ATKV-tak Victoria-Wes verenig Brandon ’n paar liefdes: Afrikaans, opvoeding, kultuur, kuns en gemeenskap. Chareldine se…
25 Jul 52 min