Nolene Theron - Maragon blessing

Loading player...
Skole help vorm ons kinders en ons land se toekomstige normaal, daarom seen ons een keer per maand 'n skoolhoof en die skool met 'n profetiese woord. Vandag Nolene Theron van Maragon in Pretoria Oos - II KORINTHIËRS 12:9 - a School that celebrates the power of Godly humility.
5 May 2025 1AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Daag net op! Onderhoud met Nicolette Steele

Wynand Rossouw gesels vanoggend met Nicolette Steel wat kom gesels oor hulle werk in die Midde - Ooste, haar passies en ook die projekte waarmee hulle besig is. Nicolette se boodskap aan ons almal vandag: daag net op!
27 Oct 2AM 20 min

Erin Patience van I AM Youth oor die Pennesakkieprojek

As deel van Radiokansel se 45ste bestaansjaarvieringe het ons ’n Pennesakkie Gevul met Hoop van stapel gestuur om in die volgende generasie te belê. Danksy die ruimhartigheid en ondersteuning van ons luisteraars, skenkers, borge en vennote kon meer as 2 000 Graad 12-leerders pennesakkies met noodsaaklike eksamenskryfbehoeftes en boodskappe van…
27 Oct 1AM 10 min