Die mynbedryf vra vir dringende wetgewinghervorming

--:--
Daar word berig dat Sibanye-Stillwater teen onwettige mynbou waarsku. Dawid van Wyk, mynbouontleder, gesels hieroor.
30 Apr 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

SA hoenderbedryf dalk bedreig deur Amerikaanse invoere

Die vervalde Agoa-ooreenkoms en die toenemende invoer van Amerikaanse hoender kan plaaslike boere benadeel, sê die bedryf. Marthinus Stander, bestuurshoof van Rainbow Chicken, bespreek die implikasies van hierdie uitdagings.
8 Oct 11AM 4 min