Hoerskool Potchefstroom Gimnasium nooi jou uit om hul opedag te besoek

--:--
Kayla Barker gesels met Mnr JR Jackson, Gimmies se Koshuisvader en Eerstespan Rugby afrigter, Jana Coetzer, hoofdogter en Ettienne Danhauser, hoofseun oor alles wat Gimmies aanbied. Kom vind uit hoekom Gimmies die skool van jou drome kan wees by hul opedag op die 12de Mei 2025. Vir meer inligting en om jou plek te bespreek, besoek die skool se Facebook blad by https://www.facebook.com/potchgimmiesofficial.
24 Apr English South Africa News · Business

Other recent episodes

Anchor of Hope se huis vir verwagtende vroue

Boeta Swart van Anchor of Hope gesels met Pulane Nel Sekepe oor die huis vir verwagtende moeders wat hulle het. Hulle kyk ook wat die volgende stappe is by die “miracle house”.
22 May 6 min