
Lugskou vanjaar nog meer skouspelagtig
--:--
Die herdoopte Mpumalanga Lugskou skop vanjaar op die Vrydagaand reeds af met 'n skouspelagtige konsert. Die Phillip Lewis-projek nooi ook gr. 10 tot 12-leerlinge om modelvliegtuigies te bou om hul eerste vlieglesse te wen. Johan Heine en Lewis kuier by Sonop Ontbyt.