KOPSKUIF - Geestesgesondheid & Emosionele Veerkragtigheid met Elizta du Plessis

Loading player...
Luister na ‘n insigryke gesprek oor geestesgesondheid, emosionele veerkragtigheid, en die krag van positiewe emosies met Elizta du Plessis, ‘n ervare arbeidsterapeut by Mondia Corporate Care. In hierdie episode van Kopskuif deel Elizta waardevolle wenke oor hoe om emosionele welstand te bevorder, die rol van lag en selfdeernis, en praktiese strategieë om stres te hanteer.

Of jy nou sukkel met daglikse druk of net jou geestelike veerkragtigheid wil versterk, hierdie episode bied nuttige insigte vir ‘n gesonder, gelukkiger lewenstyl.
5 Apr 2025 Afrikaans South Africa Education · Christianity

Other recent episodes

Kom luister hoe Brandon Erasmus, voorsitter van die ATKV-tak Victoria-Wes, en Chareldine van der Merwe, projekbestuurder

Kom luister op 25 Julie op Kopskuif hoe Brandon Erasmus, voorsitter van die ATKV-tak Victoria-Wes, en Chareldine van der Merwe, projekbestuurder van die Vriende van Afrikaans (VVA), gesels. As onderwyser, gemeenskapsleier en voorsitter van die ATKV-tak Victoria-Wes verenig Brandon ’n paar liefdes: Afrikaans, opvoeding, kultuur, kuns en gemeenskap. Chareldine se…
25 Jul 52 min