Pumas hou oog op SA Beker-eindstryd

Loading player...
Die Airlink Pumas kon die Border Bulldogs die naweek met 110-7 afransel in die SA Beker. Tino Swanepoel het vier van die 16 driee gedruk. Spanbestuurder Sam Sikiwe skerts hulle het gemik vir 130 punte op die telbord. Hulle bly tweede op die punteleer na die Griekwas. Hulle speel Saterdag teen die Luiperds in Potchefstroom.
8 Apr 2025 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Securicon: So spoor ons gesteelde voertuie op

Callum MacPherson van Securicon sê jou eerste stap wanneer jou voertuig gesteel word is om jou sekerheidsmaatskappy te kontak, eerder as om dit dadelik op sosiale media te deel.
13 Aug 13 min

Mahindra: Stel veiligheid eerste

Cas Kolbè, handelaarshoof van Mahindra Nelspruit, gesels met die Middag Game Drive oor hoe belangrik veiligheidsoorwegings geword het in die aankoop van 'n voertuig.
12 Aug 11 min