Veearts skryf kinderboek

Loading player...
Molly Lubbinge, 'n plaaslike veearts, skryf nog altyd as ;n stokperdjie. Haar oudste dogtertjie het haar man egter geïnspireer om Sleepslurp die olifantjie uit te dink. Sy het hom ontwikkel tot 'n volwaardige karakter en nog twee geskep. Hul avonture word in "Die stories van Sleepslurp, Kortkop en Stompstert" vertel.
2 Apr 2025 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Securicon: So spoor ons gesteelde voertuie op

Callum MacPherson van Securicon sê jou eerste stap wanneer jou voertuig gesteel word is om jou sekerheidsmaatskappy te kontak, eerder as om dit dadelik op sosiale media te deel.
13 Aug 13 min

Mahindra: Stel veiligheid eerste

Cas Kolbè, handelaarshoof van Mahindra Nelspruit, gesels met die Middag Game Drive oor hoe belangrik veiligheidsoorwegings geword het in die aankoop van 'n voertuig.
12 Aug 11 min