UDBR 29 MRT - Jacques gesels, oor 3 Sjinese motors, F1 nuus en "judge jou kar"...

Loading player...
In die episode van UDBR gesels Jacques oor die F1 seisoen,
- 3 Nuwe Sjinese motors op pad na SA
- Die BMW 7 reeks
- Hoeveel minder betaal mens in Indië vir karre
- Hy judge ook luisteraars se karre.
1 Apr 2025 English South Africa Careers

Other recent episodes

Uit Die Boonste Ratte 14 Maart 2026

In die week se episode Weelee Jacques 'n Hyundai H1, hy gesels met Derick Crous oor die nuwe reeks Uit Die Moddergat en kyk na die nuwe Volvo ES90.
17 Mar 10 min