Projek stel tieners aan lugvaart bekend

Loading player...
Die Phillip Lewis-projek nooi gr. 10 tot 12-leerlinge wat wiskunde en wetenskap neem om modelvliegtuigies te bou om die kans te staan om 'n opedag bekendstelling aan die lugvaart bedryf by te woon en hul eerste vlieglesse die Laeveld Lugskou te wen. Lewis gesels saam met Alec Groenewald met Charles oor wat hulle doen. 
31 Mar 2025 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Securicon: So spoor ons gesteelde voertuie op

Callum MacPherson van Securicon sê jou eerste stap wanneer jou voertuig gesteel word is om jou sekerheidsmaatskappy te kontak, eerder as om dit dadelik op sosiale media te deel.
13 Aug 13 min

Mahindra: Stel veiligheid eerste

Cas Kolbè, handelaarshoof van Mahindra Nelspruit, gesels met die Middag Game Drive oor hoe belangrik veiligheidsoorwegings geword het in die aankoop van 'n voertuig.
12 Aug 11 min