Silulumanzi het 'n toepassing bekendgestel om dit vir kliënte makliker te maak om hul rekeninge te betaal, hul verbruik te monitor en selfs lekkasies aan te meld. Abdul Khan en Richmond Jele kuier in die ateljee.
Antoinette McDonald en Conrad Bure van BUCO Nelspruit verduidelik hoe jy jou buite kuierarea mooi en maklik kan belig. Dit is baie prakties. Luister hier.
Pieter van Jaarsveld was in 1975 die eerste predikant by Westergloed-gemeente. Hy het sedertien 'n sielkundige rigting ingeslaan en stel Saterdag sy boek, "Dink jouself gelukkig" by sy voormalige gemeente bekend.
Susan Coetzee het twee jaar gelede haar Boela se teef-maat sodat sy nie op straat haar 12 baba's hoef te hê nie, maar hy wat te wild om ooit te vang. Boonop het hy vir meer as 'n jaar verdwyn. Dit was tot drie weke gelede, en verlede week is…
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.