Ten spyte van “onsekerheid” rol die dollars in

Loading player...
Master Drilling het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Die omset is 11,5% hoër, en die wins spring met 22%. Die uitvoerende hoof, Danie Pretorius, bespreek die resultate.
25 Mar 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kripto ís kapitaal

Wiehann Olivier – vennoot en hoof van digitale bates, Mazars SA
3 Jun 11AM 8 min