Hoe suksesvol is FICA?

Loading player...
Denzel Bostander van die Reserwebank se Omsigtigheidsowerheid verduidelik die doel van die FICA-wet en hoe finansiële instansies verseker dat hulle kliënte se persoonlike inligting beveilig word.
24 Mar 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kripto ís kapitaal

Wiehann Olivier – vennoot en hoof van digitale bates, Mazars SA
3 Jun 11AM 8 min