Kommer oor gebrek aan deursigtigheid met mynaansoek

Loading player...
AfriForum het kommer uitgespreek oor Tenbosch Mining se omgewingsimpakstudie vir 'n voorgestelde projek naby die Krugerwildtuin. Hulle beskryf dit as gebrekkig en onreëlmatig. Die groep beweer die aansoekproses het van die belangegroepe en gaffekteerde partye uitgesluit, wat deursigtigheidswette oortree. Lambert de Klerk van AfriForum waarsku dat die goedkeuring van die projek 'n presedent kan skep vir ander twyfelagtige voorstelle.
24 Mar 2025 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Securicon: So spoor ons gesteelde voertuie op

Callum MacPherson van Securicon sê jou eerste stap wanneer jou voertuig gesteel word is om jou sekerheidsmaatskappy te kontak, eerder as om dit dadelik op sosiale media te deel.
13 Aug 13 min

Mahindra: Stel veiligheid eerste

Cas Kolbè, handelaarshoof van Mahindra Nelspruit, gesels met die Middag Game Drive oor hoe belangrik veiligheidsoorwegings geword het in die aankoop van 'n voertuig.
12 Aug 11 min