Vier die klein oorwinnings in die lewe

Loading player...
Danel Liebenberg is 'n skool maatskaplike werker wat verduidelik wat stres aan ons liggame doen, hoe dit in angs omsit en wanneer dit tot uitbranding lei. Sy deel vier dinge wat ons kan doen om dit hok te slaan en sê 'vier die klein oorwinnings in die lewe".
20 Mar 2025 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Securicon: So spoor ons gesteelde voertuie op

Callum MacPherson van Securicon sê jou eerste stap wanneer jou voertuig gesteel word is om jou sekerheidsmaatskappy te kontak, eerder as om dit dadelik op sosiale media te deel.
13 Aug 13 min

Mahindra: Stel veiligheid eerste

Cas Kolbè, handelaarshoof van Mahindra Nelspruit, gesels met die Middag Game Drive oor hoe belangrik veiligheidsoorwegings geword het in die aankoop van 'n voertuig.
12 Aug 11 min