More is D-Dag vir Posbank-kliënte wat Sassa-toelaes ontvang

Loading player...
Meer as 2.7 miljoen toelae-ontvangers moet na die swart Postbank-kaart oorskakel. Griffon Pheiffer, waarnemende algemene bestuurder vir Toelae by Sassa in die Wes-Kaap, bespreek die oorskakeling.
19 Mar 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kripto ís kapitaal

Wiehann Olivier – vennoot en hoof van digitale bates, Mazars SA
3 Jun 11AM 8 min