UDBR 15 MRT - Ons gesels oor die Fortuner GR Sport, die Lamborghini Temerario en ons "judge" luisteraars se karre..

--:--
In die episode van Uit Die Boonste Ratte, Barrie het die nuwe Fortuner GR Sport toetsbestuur,
- F1 is terug
- Die nuwe Lamborghini Temerario
- Geely bring NOG 'n bakkie SA toe
- Toyota Vitz nou goedkoper
en ons "judge" luisteraars se karre.
17 Mar English South Africa Careers

Other recent episodes