KOPSKUIF - Moira Odendaal oor die ATKV se nalatenskap van taal, kultuur en tuiste

Loading player...
Skakel op 8 Maart in op Kopskuif en kom luister hoe Moira Odendaal van die ATKV-tak Drostdy in Swellendam gesels oor die nalatenskap wat die tak skep, ’n nalatenskap waar elkeen tuis en trots voel, ’n nalatenskap wat die rykdom van ons taal, kultuur en kunste omhels.Sy gesels oor hoe die tak nie net projekte aanbied nie, maar in mense belê.
8 Mar 2025 Afrikaans South Africa Education · Christianity

Other recent episodes

Kom luister hoe Brandon Erasmus, voorsitter van die ATKV-tak Victoria-Wes, en Chareldine van der Merwe, projekbestuurder

Kom luister op 25 Julie op Kopskuif hoe Brandon Erasmus, voorsitter van die ATKV-tak Victoria-Wes, en Chareldine van der Merwe, projekbestuurder van die Vriende van Afrikaans (VVA), gesels. As onderwyser, gemeenskapsleier en voorsitter van die ATKV-tak Victoria-Wes verenig Brandon ’n paar liefdes: Afrikaans, opvoeding, kultuur, kuns en gemeenskap. Chareldine se…
25 Jul 52 min