Begroting 2025: Infrastruktuurbesteding nodig

Loading player...
Die aankondiging oor besteding aan infrastruktuur is welkom en moes lankal reeds gebeur het. 100.5FM gesels met Henri Pieters van Stabilis oor die minister van Finansies se begroting vir 2025.
13 Mar 2025 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Securicon: So spoor ons gesteelde voertuie op

Callum MacPherson van Securicon sê jou eerste stap wanneer jou voertuig gesteel word is om jou sekerheidsmaatskappy te kontak, eerder as om dit dadelik op sosiale media te deel.
13 Aug 13 min

Mahindra: Stel veiligheid eerste

Cas Kolbè, handelaarshoof van Mahindra Nelspruit, gesels met die Middag Game Drive oor hoe belangrik veiligheidsoorwegings geword het in die aankoop van 'n voertuig.
12 Aug 11 min