KANSA RFL die naweek gehou

Loading player...
Die jaarlikse KANSA Laeveld Relay for Life maak Vrydag sy terugkeer na sy tradisionele tuiste: Hoërskool Bergvlam se ateletiekbaan. Is jy gereed om jou ondersteuning vir kankerpasiënte te wys? Sandra Jacobs vertel meer.
13 Mar 2025 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Securicon: So spoor ons gesteelde voertuie op

Callum MacPherson van Securicon sê jou eerste stap wanneer jou voertuig gesteel word is om jou sekerheidsmaatskappy te kontak, eerder as om dit dadelik op sosiale media te deel.
13 Aug 13 min

Mahindra: Stel veiligheid eerste

Cas Kolbè, handelaarshoof van Mahindra Nelspruit, gesels met die Middag Game Drive oor hoe belangrik veiligheidsoorwegings geword het in die aankoop van 'n voertuig.
12 Aug 11 min