UDBR 8 MRT - Wat gebeur in F1, Wie het gewen by die Cars.co.za toekenings en meer...

Loading player...
In die episode van UDBR gesels Jacques en Barrie oor die nuwe F1 seisoen, die Cars.co.za toekenings, Maserati trek die prop op die MC20, einde van 'n era met die Nissan GTR en Suzuki wil karre in SA vervaardig.
10 Mar 2025 English South Africa Careers

Other recent episodes

Uit Die Boonste Ratte 14 Maart 2026

In die week se episode Weelee Jacques 'n Hyundai H1, hy gesels met Derick Crous oor die nuwe reeks Uit Die Moddergat en kyk na die nuwe Volvo ES90.
17 Mar 10 min