Maak gereed om tot 80 jaar te werk

Loading player...
Hennie Fourie, welvaartbestuurder by PSG Wealth Pretoria-Oos, gesels oor die aftreeouderdom in Suid-Afrika en hoe die gemiddelde Suid-Afrikaner genoeg fondse kan bymekaarmaak vir aftrede.
4 Feb 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kripto ís kapitaal

Wiehann Olivier – vennoot en hoof van digitale bates, Mazars SA
3 Jun 11AM 8 min