Kommersiële Fokus - Francois van Rensburg gesels met Jimie Malan

Loading player...
Francois van Rensburg gesels met Jimie Malan oor Plantland se wye reeks plante, tuintoebehore asook hulle splinternuwe huis décor en geskenke-afdeling.
4 Feb Afrikaans South Africa Non-Profit

Other recent episodes

ISA Carstens - 'n Loopbaan in somatologie

As jy die woord “terapie” bo “skoonheid” in “skoonheidsterapie” verkies, sal jy 'n loopbaan wat wetenskap, terapie en skoonheid kombineer, soos somatologie, geniet. Die span van ISA Carstens het kom gesels op die #BrunchMetAnnelie oor 'n loopbaan in somatologie. Luister gerus om meer hieroor uit te vind…
26 Nov 2024 5 min