Romeine 1:20 - God openbaar in die Rooioorlangstertjie

Loading player...
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Dan gesels ons met voëlkundige, Andrew Buitendach oor die Rooioorlangstertjie en oor hoe die Here Homself deur die voëltjie openbaar het.
4 Feb 2025 12AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Rom 1:20 - God openbaar in Plasmodium

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. So vandag gesels met Natuurwetenskaplike Izak de Villiers Louw oor Plasmodium, die ware sondebok…
12 May 1AM 7 min

Dave Rudolph BMW SA

Wynand spoke to Dave Rudolph about God's grace mercy and the growth of Biblical Missionaries Worldwide SA for the past 2 years.
11 May 1AM 17 min

Sermon Feedback

Hebr. 10:25 instructs Christians to never neglect the fellowship of the saints, both for worship and for instruction. So, we believe as a Christian, you had attended a church this past weekend, and had received a sermon. Of that whole sermon, what is the one point that stuck?
11 May 2AM 6 min