UDBR 1 FEB - Wat betekin die woord "kar", die nuwe Audi A3 en Cars.co.za se karre van die jaar!

Loading player...
In die week se program gesels Jacques en Barrie oor feite van motors wat jy nie geweet het nie, die 2025 "cars of the year", Johnny Herbert word gefire en die nuwe Audi A3. Die renjaer Anriette van Wyk kom gesels ook oor hoe sy in die sport betrokke geraak het.
4 Feb English South Africa Careers

Other recent episodes