Wat behels die beplande R100 miljard Transformasiefonds?

Loading player...
Chris Patterson, navorser by die Suid-Afrikaanse Instituut vir Rasseverhoudinge, verduidelik wat die Transformasiefonds behels.
23 Jan 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Jannie Louw, welvaartbeplanner by Portfolium, en Drikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft Investment Partners, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
9 Jan 10AM 18 min

Jong beleggers stroom na ETFs

Nico Katzke, hoof van portefeulje-oplossings by Satrix, verduidelik wat ’n ETF is en hoekom talle jong beleggers dit verkies.
9 Jan 10AM 11 min