Huweliksfokus: Identifiseer jou eie selfsug
Loading player...
Ons skop die dag af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hulle hanteer vandag ‘n tema: “Identifiseer jou eie selfsug.”