NHS weer Mpumalanga se topskool

Loading player...
Hoërskool Nelspruit (NHS) is amptelik aangewys as die beste skool in Mpumalanga, met ’n 100%-matriekslaagsyfer en ‘n totaal van 366 onderskeidings. Sebastian van Heerden het nege onderskeidings en tel onder die topleerlinge in die provinsie. Hoofdogter, Zoe Scheepers, het sewe A-simbole. 
15 Jan 2025 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Securicon: So spoor ons gesteelde voertuie op

Callum MacPherson van Securicon sê jou eerste stap wanneer jou voertuig gesteel word is om jou sekerheidsmaatskappy te kontak, eerder as om dit dadelik op sosiale media te deel.
13 Aug 13 min

Mahindra: Stel veiligheid eerste

Cas Kolbè, handelaarshoof van Mahindra Nelspruit, gesels met die Middag Game Drive oor hoe belangrik veiligheidsoorwegings geword het in die aankoop van 'n voertuig.
12 Aug 11 min