Die FIC beboet besighede wat nie gryslys-opgawes inhandig nie

Loading player...
Adv. Jan Augustyn, bestuurder van inspeksie en voldoening by die Finansiële Intelligensiesentrum, gesels oor die FIC se waarskuwing aan besighede wat nie gryslys-opgawes inhandig nie.
8 Jan 2025 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Andries Nel – direkteur: welvaartbestuur & adviesdienste, Kruger Internasionaal & Mia Kriegler – direkteur: batebestuur, Kruger Internasionaal
7 Aug 11AM 22 min