KOPSKUIF - Lisinda de Jager oor die Eenstopgids vir Toesprake en Leierskapontwikkeling

Loading player...
In hierdie Kopskuif episode, gesels Lisinda de Jager, een van die skrywers van die nuwe eenstopgids Dames en Here (LAPA Uitgewers), oor haar passie vir studente en leierskapontwikkeling. As kommunikasiespesialis en mentor in redenaars en leierskap is sy werksaam by die Universiteit Stellenbosch se sentrum vir studentelewe en leer. Luister in om meer te leer oor haar werk en die waardevolle wenke in haar boek vir die ontwikkeling van effektiewe toesprake en leierskapvaardighede.
28 Dec 2024 Afrikaans South Africa Education · Christianity

Other recent episodes

Kom luister hoe Brandon Erasmus, voorsitter van die ATKV-tak Victoria-Wes, en Chareldine van der Merwe, projekbestuurder

Kom luister op 25 Julie op Kopskuif hoe Brandon Erasmus, voorsitter van die ATKV-tak Victoria-Wes, en Chareldine van der Merwe, projekbestuurder van die Vriende van Afrikaans (VVA), gesels. As onderwyser, gemeenskapsleier en voorsitter van die ATKV-tak Victoria-Wes verenig Brandon ’n paar liefdes: Afrikaans, opvoeding, kultuur, kuns en gemeenskap. Chareldine se…
25 Jul 52 min