SA nou ook deel van die koor wat 15% van multinasionale maatskappye se winste wil hê

Loading player...
Piet Nel, onafhanklike belastingkonsultant gesels oor Suid-Afrika wat nou ’n internasionale minimum belasting van 15% op groot multinasionale maatskappye gaan hef.
7 Jan 2025 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kripto ís kapitaal

Wiehann Olivier – vennoot en hoof van digitale bates, Mazars SA
3 Jun 11AM 8 min