Skoolfooie styg met meer as dubbeld die inflasiekoers

Loading player...
'n Peiling deur News24 bevind dat skoolfooie met meer as dubbeld die inflasiekoers sal styg. Riaan van der Bergh, adjunkhoof van die Federasie van Beheerliggame van Suider-Afrika (Fedsas), gesels oor skole wat moontlik meer stewige kwytskelding aan ouers kan toestaan.
6 Jan 2025 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kripto ís kapitaal

Wiehann Olivier – vennoot en hoof van digitale bates, Mazars SA
3 Jun 11AM 8 min