
Waaraan wil jy werk in die nuwe jaar? Mareli Roodt en Sunet Vermaak deel hoe om te stileer van binne na buite.
--:--
Stylkonsultante Mareli Roodt en Sunet Vermaak deel hulle reis met die Here, hoe Hy ingegryp het in hulle lewenspad en siening van wie hulle is met Bertha le Roux-Wahl. #VreugdeJoy