Truth Thursdays Ep5: Is Jou Skoonfamilie 'n Feestyd-Nagmerrie? Madeleen Steenkamp Gee Raad!

Loading player...
Pulane Nel Sekepe gesels met die kliniese sielkundige Madeleen Steenkamp oor die uitdagings en dinamika van skoonfamilie-verhoudings tydens die feestyd. Madeleen verduidelik hoe paartjies gesonde grense kan stel en steeds respek kan handhaaf in hul omgang met skoonfamilie.
12 Dec 2024 Afrikaans South Africa Leisure · Personal Journals

Other recent episodes

Is jy of jou maat die mees selfsugtigste in julle verhouding?

Om bewus te word van ons eie selfsug is om in liefde te groei. Madeleen Steenkamp is hierdie week terug om oor selfsug te gesels. Hoe word ons bewus van ons eie selfsug? "We are witnesses to each other's lives" sê Madeleen, en so help ons mekaar om bewus te…
5 Feb 12 min

21 Dae van Liefde: 'n Uitdaging

Madeleen Steenkamp is terug op Praatjies met Pulane en hierdie keer kom sy met 'n uitdaging vir diegene wat meer liefde in hul lewens wil ervaar. 'n 21-dae uitdaging - om meer doelbewus lief te hê, met ons woorde en ons dade. Die vrug? Hoe meer liefde jy gee, hoe…
29 Jan 4 min

Hoekom ons oor en oor baklei

Ons ondersoek hoekom paartjies vasval in dieselfde argumente en wat werklik agter die herhalende konflikte lê – plus praktiese maniere om die siklus te breek.
4 Dec 2025 9 min