Chris Chameleon: ʼn Kersfees vir tant Poppie

--:--
Deur Chris Chameleon
Iemand (nie een van haar kinders nie – beide van hulle sit in Australië) het vir tant Poppie by die ouetehuis afgelaai. Sy was gedaan en vol skete en alhoewel sy eens mooi was, was sy nou verweer en vol plooie. 
11 Dec 2024 Afrikaans South Africa News Commentary · Personal Journals

Other recent episodes

Chris Chameleon: Kokaïne in die pap

Deur Chris Chameleon Dis toe dat ek die regte vrae begin vra het, vrae wat die knoop tussen die baksteen en die voet losgemaak het en die waarheid soos ʼn lyk wat nie gevind moes word nie, na bo laat dryf het
26 Aug 7 min

Chris Chameleon: Die wêreld brand en ek hoor ʼn gejuig

Deur Chris Chameleon Die werklikheid van geweld lê selde in die oomblik van geweld (uit eie ervaring weet ek dat ʼn mens dan nie veel voel of dink nie). Die werklikheid van geweld lê in die nadraai: verminking, verbrokkelde familie, trauma en die gruwel van die dwangdood.
24 Jun 6 min

Prentjie-mooi Kasjmir deur konflik geteister

Deur Freek Robinson Daar moet ʼn tyd kom wat honderde toeriste, aand na aand, die skemer-taferele van die meer met sy boothotelle kan beleef – en ʼn glasie klink op vrede.
22 May 4 min

Chris Chameleon: Die kompliment

Deur Chris Chameleon Die gesprek swaai dan in die rigting van die vreemde draaie wat die lewe loop om ʼn mens op te saal met die lot van jou omstandighede…
8 May 7 min