GESONDHEIDSAKE: Wanpersepsies oor Medikasie - 11 Desember 2024

Loading player...
Gerda van Hartenbos Apteek gesels oor interessante wanpersepsies wat sy oor die jare by kliënte opgetel het. Van die regte manier om anti-inflammatoriese medikasie te gebruik, tot algemene foute wat ons almal maak met medikasie op 'n leë maag – hierdie gesprek is vol waardevolle wenke en feite. 💊Luister gerus weer, en leer hoe om jou gesondheid en medikasie beter te bestuur. 📲🎧
#Wanpersepsies #HartenbosApteek #SFMStreekRadio #MedikasieWenke
11 Dec 2024 Afrikaans South Africa Health & Fitness · Alternative Health

Other recent episodes