Saterdag Oggenddiens - Ds Horace van Coller

Loading player...
II KORINTHIËRS 4

Doel en vrug van die lyding. Die onsigbare dinge gestel teenoor die sigbare.
16DAAROM gee ons nie moed op nie, maar al vergaan ons uiterlike mens ook, nogtans word die innerlike mens dag ná dag vernuwe.
17Want ons ligte verdrukking wat vir 'n oomblik is, bewerk vir ons 'n alles oortreffende ewige gewig van heerlikheid;
18 omdat ons nie let op die sigbare dinge nie, maar op die onsigbare; want die sigbare dinge is tydelik, maar die onsigbare ewig.
23 Nov 2024 1AM Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Vrydag Oggendiens - Past Riaan de Bruyn

2 TIMOTEUS 3 16Die hele Skrif is deur God geïnspireer en het groot waarde om in die waarheid te onderrig, dwaling te bestry, verkeerdhede reg te stel en 'n regte lewenswyse te kweek, PSALMS 139 U omsluit my van alle kante 1Vir die koorleier. Van Dawid. 'n Psalm. Here, U…
17 Jul 2AM 13 min

Donderdag Oggenddiens - Past Riaan de Bruyn

DEUTERONOMIUM 3 16Ek het die gebied van Gilead af tot in die middel van die Arnonbedding vir die stamme Ruben en Gad gegee. Hulle noordgrens was Jabbokspruit, die grens van die Ammoniete se land, PSALMS 139 24Kyk of ek nie op die verkeerde pad is nie en lei my op…
16 Jul 2AM 11 min

Woensdag Oggenddiens - Past Riaan de Bruyn

PSALMS 139 23Deurgrond my, o God, deurgrond my hart, ondersoek my, sien tog my onrus raak. 2 TESSALONISENSE 3 16Mag die Here, wat vrede gee, julle altyd in alle opsigte vrede gee! Die Here sal by julle almal wees!
15 Jul 2AM 12 min

Dinsdag Oggenddiens - Past Riaan de Bruyn

PSALMS 139 23Deurgrond my, o God, deurgrond my hart, ondersoek my, sien tog my onrus raak. 24Kyk of ek nie op die verkeerde pad is nie en lei my op die beproefde pad! 2 TIMOTEUS 3 16Die hele Skrif is deur God geïnspireer en het groot waarde om in die…
14 Jul 2AM 12 min

Maandag Oggenddiens - Past Riaan de Bruyn

PSALMS 139 23Deurgrond my, o God, deurgrond my hart, ondersoek my, sien tog my onrus raak. 24Kyk of ek nie op die verkeerde pad is nie en lei my op die beproefde pad! 2 TIMOTEUS 3 16Die hele Skrif is deur God geïnspireer en het groot waarde om in die…
13 Jul 2AM 11 min