Varsproduktemark: Einde in sig vir konstruksie?

Loading player...
Nog sowat R159,5 miljoen is die week aan die Mpumalanga Internasionale Varsproduktemark toegewys om hom kwansuis te operasionaliseer. Bosman Grobler van die DA wat al 10 jaar 'n ooggetuie is van die mark se ontwikkeling, bring ons op die hoogte van waar sake staan.
21 Nov 2024 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Securicon: So spoor ons gesteelde voertuie op

Callum MacPherson van Securicon sê jou eerste stap wanneer jou voertuig gesteel word is om jou sekerheidsmaatskappy te kontak, eerder as om dit dadelik op sosiale media te deel.
13 Aug 13 min

Mahindra: Stel veiligheid eerste

Cas Kolbè, handelaarshoof van Mahindra Nelspruit, gesels met die Middag Game Drive oor hoe belangrik veiligheidsoorwegings geword het in die aankoop van 'n voertuig.
12 Aug 11 min