Truth Thursdays Ep3: "Baklei is nie altyd sleg nie."

Loading player...
Pulane Nel Sekepe gesels met Madeleen Steenkamp oor hoekom dit belangrik is om in 'n verhouding te baklei; dit hoef nie negatief te wees nie."
20 Nov Afrikaans South Africa Leisure · Personal Journals

Other recent episodes

Truth Thursdays Ep4: Die Rol van Intimiteit in 'n Gelukkige Huwelik

Pulane Nel Sekepe gesels met kliniese sielkundige Madeleen Steenkamp, wat al meer as 30 jaar in Bloemfontein praktiseer en gespesialiseerd is in verhoudings- en seksterapie. In hierdie gesprek deel Madeleen haar diepgaande kennis oor die belangrikheid van intimiteit in huwelike.
12 Dec 10 min