Wat is die regulasies oor die verspreiding van plaagdoders?

--:--
Francois Nel, bestuurder vir omgewingsgesondheid en -veiligheid by Laeveld Agrochem gesels oor die verspreiding van plaagdoders in spazawinkels.
19 Nov 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

eBucks het ’n lewe van sy eie

Pieter Woodhatch uitvoerende hoof FNB eBucks gesels oor sy agtergrond, loopbaan, die industrie waarin hy is, en wat hy doen om te ontspan.
21 Nov 11AM 8 min

Southern Sun pluk Covid-19-vrugte

Southern Sun het vandag resultate vir die ses maande tot einde September aangekondig, die omset was 7% hoër en die wins spring met 31%. Die uitvoerende hoof, Marcel von Aulock gesels oor die resultate.
21 Nov 11AM 6 min

Die SAL is winsgewend!

Derek Hanekom, tussentydse voorsitter van die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) gesels oor hulle finansiële resultate.
21 Nov 11AM 9 min