32 uur kragonderbreking doem op

Loading player...
'n Groot deel van Mbombela sal vanaf Woensdag, 20 November, om 09:00 tot Donderdag, 21 November, om 17:00 sonder elektrisiteit wees, vir die munisipaliteit om instandhoudingswerk te doen aan die West Acres-substasie.
Ons gesels met Callum Mac Pherson oor hoe om voor te berei en veilig te bly.
19 Nov 2024 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Securicon: So spoor ons gesteelde voertuie op

Callum MacPherson van Securicon sê jou eerste stap wanneer jou voertuig gesteel word is om jou sekerheidsmaatskappy te kontak, eerder as om dit dadelik op sosiale media te deel.
13 Aug 13 min

Mahindra: Stel veiligheid eerste

Cas Kolbè, handelaarshoof van Mahindra Nelspruit, gesels met die Middag Game Drive oor hoe belangrik veiligheidsoorwegings geword het in die aankoop van 'n voertuig.
12 Aug 11 min