2024 brande: Dit was die ergste in jare

Loading player...
2024 se brandseisoen in the Laeveld was die ergste in jare, sê André Scheepers van Lefpa. Dit duur jaarlikse vanaf mei tot Oktober. Nagenoeg 15% van Mpumalanga se 415 000 ha het gebrand. Die meeste daarvan was vir twee weke in middel Julie. Scheepers skryf 80% van die brande toe aan mense se nalatigheid.
18 Nov 2024 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Securicon: So spoor ons gesteelde voertuie op

Callum MacPherson van Securicon sê jou eerste stap wanneer jou voertuig gesteel word is om jou sekerheidsmaatskappy te kontak, eerder as om dit dadelik op sosiale media te deel.
13 Aug 13 min

Mahindra: Stel veiligheid eerste

Cas Kolbè, handelaarshoof van Mahindra Nelspruit, gesels met die Middag Game Drive oor hoe belangrik veiligheidsoorwegings geword het in die aankoop van 'n voertuig.
12 Aug 11 min