Pas op vir slenters die feestyd

Loading player...
Slenters neem toe, veral hierdie tyd van die jaar. Dit raak ook so gesofistikeerd, dat jy baie mooi moet oplet of jy val dalk net vir 'n bedrogspul en verloor jou geld. Die Mpumalanga Valke waarsku waarvoor om op die uitkyk te wees. Gen. maj. Nico Gerber, brig. Gregory Gallard en brig. Danie Hall kuier in die ateljee.
18 Nov 2024 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Securicon: So spoor ons gesteelde voertuie op

Callum MacPherson van Securicon sê jou eerste stap wanneer jou voertuig gesteel word is om jou sekerheidsmaatskappy te kontak, eerder as om dit dadelik op sosiale media te deel.
13 Aug 13 min

Mahindra: Stel veiligheid eerste

Cas Kolbè, handelaarshoof van Mahindra Nelspruit, gesels met die Middag Game Drive oor hoe belangrik veiligheidsoorwegings geword het in die aankoop van 'n voertuig.
12 Aug 11 min