Truth Thursdays Ep2: Kwaliteit bo Kwantiteit tyd
--:--
Pulane Nel Sekepe gesels met Madeleen Steenkamp oor hoekom dit belangrik is om kwaliteit tyd saam met jou maat deur te bring om ’n gelukkige huwelik te bewerkstellig.