Drama-elemente

Loading player...
Die woord drama kom van die Griekse woord dran wat beteken "om te doen/om te speel". ʼn Drama word geskryf om deur akteurs opgevoer te word, maar kan ook gelees word. ʼn Drama kan ʼn kombinasie wees van poësie, vertellings, dialoë en danse om ʼn boodskap aan die gehoor oor te dra.
11 Nov 2024 Afrikaans South Africa Education · Kids & Family

Other recent episodes

Mahatma Gandhi

Mahatma Gandhi word danksy sy dapperheid en toewyding tot niegewelddadige verset as van die grootste leiers van die twintigste eeu beskou.
12 Aug 17 min

Martin Luther

Martin Luther het ʼn geweldige invloed op die moderne kerk gehad; inteendeel, dit was dié Duitse leraar wat in 1517 met die Hervorming begin het.
12 Aug 6 min

Voeding

Voedsel en voeding is die manier waarop ons hierdie brandstof wat ons liggame van energie voorsien, inneem.
12 Aug 9 min

Andries Hendrik Potgieter

Die Voortrekker-leier Andries Hendrik Potgieter (gewoonlik net Hendrik Potgieter genoem) is op 19 Desember 1792 in Graaff-Reinet gebore.
12 Aug 11 min

Die Slag van Majuba

Die Eerste Vryheidsoorlog (1880-1881) se laaste en beroemdste veldslag was die Slag van Majuba wat op 27 Februarie 1881 plaasgevind het.
30 Jul 9 min