Wat beteken Trump se oorwinning vir Suid-Afrika?

Loading player...
Johann Els, hoofekonoom van Old Mutual, sê dit kan mettertyd ’n negatiewe impak op die Amerikaanse ekonomie hê, en die rand sal nie soos verwag versterk nie.
6 Nov 2024 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Andries Nel – direkteur: welvaartbestuur & adviesdienste, Kruger Internasionaal & Mia Kriegler – direkteur: batebestuur, Kruger Internasionaal
7 Aug 11AM 22 min