Touspring - Wêreldkampioenskap - Soni the Jumper

Loading player...
Tsilwane Sonopo - Soni the Jumper - hy wys hoe om tou te spring en gesels oor komende wêreldkampioenskap in 2025.
3 Nov 2024 Afrikaans South Africa Education · Society & Culture

Other recent episodes

African Journal of Health Professions Education - Dr Roné Vorster-de Wet

Dr Roné Vorster-de Wet is al vir 28 jaar ’n bekende naam in Gesondheidswetenskappe. As passievolle dosent in Fisiologie het sy deur die jare nie net kennis gedeel nie, maar ook talle studente geïnspireer om in hulself te glo en hul volle potensiaal te bereik. Haar navorsing oor studentemotivering, selfgerigte…
7 May 6 min