Spreeklewe - Spreuke 3

Network error while loading playlist url
Spreuke 3:5-6
5Vertrou volkome op die Here en moenie op jou eie insigte staatmaak nie. 6Ken Hom in alles wat jy doen en Hy sal jou die regte pad laat loop.

Wanneer jy voel of jy op verkeerde plek in jou lewe is, vertrou op God om jou te lei
23 Oct 2024 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

#LositBeter - April Full

Grootfm 90.5 se #Lositbeter verander April Fool hierdie jaar in April FULL! Wanvoeding is verwoestend - dit is die onderliggende oorsaak van meer as die helfte van kindersterftes in Suid-Afrika. Dit vernietig 'n kind selselmatig - hul kognitiewe ontwikkeling, hul immuunstelsel, hul liggaam sowel as hul spiergroei en maak hulle…
1 Apr 29 min

#KomOnsPraatDaaroor - 2 April

Kom Ons Praat Daaroor se 3 aanbieders, Annelie Bouwer, Charonike Nel en Tanya de Vente-Bijker, het uiteenlopende persoonlikhede en opinies, soos hulle oor nuusgebeure, snaakshede, hartstories en stories wat jou warm onder die kraag maak, gesels.
2 Apr 44 min

David Lazarus

David Lazarus het al die pad uit Australiê by Annelie kom kuier om oor sy nuwe enkelsnit "I Struck Gold" te gesels
20 Mar 25 min

#KomOnsPraatDaaroor - 26 Maart

Kom Ons Praat Daaroor se 3 aanbieders, Annelie Bouwer, Charonike Nel en Tanya de Vente-Bijker, het uiteenlopende persoonlikhede en opinies, soos hulle oor nuusgebeure, snaakshede, hartstories en stories wat jou warm onder die kraag maak, gesels.
26 Mar 44 min

Spreeklewe - Nogtans sal ek in die Here Jubel

Al sou die vyeboom nie bot nie en daar geen druiwe aan die wingerde wees nie, al sou die olyfoes misluk en die lande geen oes lewer nie, al sou daar geen kleinvee in die kampe meer wees nie en die beeskrale sonder beeste wees, 18nogtans sal ek in die…
26 Mar 7 min