Amazon belê in kernkrag, en daar is ’n Suid-Afrikaanse konneksie

Loading player...
André Pienaar, stigter en uitvoerende hoof van die waagkapitaalfirma, C5 Capital gesels oor Amazon se ooreenkoms met X-energy, en sê Suid-Afrika is die enigste land in Afrika met 'n gevestigde kernkrag-ekosisteem.
17 Oct 2024 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Andries Nel – direkteur: welvaartbestuur & adviesdienste, Kruger Internasionaal & Mia Kriegler – direkteur: batebestuur, Kruger Internasionaal
7 Aug 11AM 22 min